Hasjemiete

Huis van Hasjim
الهاشميون
Hasjemiete

Land Hedjaz (in die huidige Saoedi-Arabië),
Sirië, Irak, Jordanië
Gestig
  • 1916 in Hedjaz
  • 1920 in Sirië
  • 1921 in Irak en Jordanië
Stigter Hoessein bin Ali, Sherif van Mekka
Finale heersers
  • Ali in Hedjaz
  • Faisal I in Sirië
  • Faisal II in Irak
Huidige hoofde
Erfgename

Die Hasjemiete (Arabies: الهاشميون, Al-Hāshimīyūn; ook bekend as die Huis van Hasjim) is die koninklike familie van Jordanië, waaroor hulle sedert 1921 regeer. Hulle was ook die vorstehuis van Sirië (1920), Hedjaz (1916-1925) en Irak (1921-1958).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search